Interne vakante poste | Akademia: Wes-Kaap (Paarl)

Akademia bied die geleentheid vir gemotiveerde en gekwalifiseerde personeel om Akademia se kultuur en waardes voort te bou en ʼn ware akademiese tuiste vir studente te bied met die aanvang van 2026 Paarl kampus gesetel in die Wes-Kaap.

Vakante Poste

Koördineerder

Institusionele en bemarkingsprojekte

Leier

Bemarking en Kommunikasie

Adviseur

Bemarking en Kommunikasie

Bestuurder

Studentesake

Beampte

Studentelewe

VOORLIGTING- / OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE

Tegnikus

Inligtingstegnologie

Aansoekproses:

  • Volg die “Posadvertensie”-skakel vir die posadvertensie.
  • Volg die “Doen aansoek”-skakel om aansoek te doen.
  • Sluitingsdatum: 20 April 2025.
  • Stuur ʼn e-pos na personeelnavrae@akademia.ac.za vir enige navrae.
Scroll to Top