Akademia bied die geleentheid vir gemotiveerde en gekwalifiseerde personeel om Akademia se kultuur en waardes voort te bou en ʼn ware akademiese tuiste vir studente te bied met die aanvang van 2026 Paarl kampus gesetel in die Wes-Kaap.
Die ideale kandidaat sal onderskei word deur goeie taalvermoë in akademiese Afrikaans, beskik oor verbale en geskrewe kommunikasievaardighede, interpersoonlike vaardighede, prioritiseringvermoë en tydsbestuurvaardighede. Verder moet die ideale kandidaat aanpasbaar wees en inisiatief kan neem en as ambassadeur van Akademia bydra om die instelling uit te bou.
BCom (Finansiële en Bestuurswetenskappe), BCom (Ekonomie en Regte), BCom (Ondernemingsbestuur), BCom (Rekeningkunde)
Gepaste module kombinasies sal aan die suksevolle kandidate toegeskryf word.
(1 x deeltydse dosent pos sal later in die proses geadverteer word)
Gepaste module kombinasies sal aan die suksevolle kandidate toegeskryf word.
(2 x deeltydse dosent poste sal later in die proses geadverteer word)
Aansoekproses: