Psigometriese assesserings

As deel van die werwing- en keuringproses, word jy versoek om psigometriese assesserings te voltooi. Die assesserings is saamgestel om kognitiewe vaardighede, persoonlikheid en emosionele intelligensie te meet. Hierdie resultate bied waardevolle insette tot die werwing- en keuringproses.

Neem asb. kennis dat die volgende inligting uitsluitlik vir die doel van psigometriese assesserings gebruik sal word.


Scroll to Top