Psigometriese assesserings
Is jy op enige medikasie wat jy voel jou uitslae kan beïnvloed?
*
Ja
Nee
Spesifiseer asseblief medikasie.
*
Het jy tans enige abnormale stressors in jou lewe wat jy voel jou resultate kan beïnvloed?
*
Ja
Nee
Spesifiseer asseblief enige abnormale stressors.
*
Het jy enige fisiese gestremdhede?
*
Ja
Nee
Spesifiseer asseblief enige fisiese gestremdhede.
*
Is jy kleurblind?
*
Ja
Nee
Hiermee gee ek toestemming dat Akademia die geleentheid mag benut om meer oor my, my werkstyl en verskillende sterkpunte te leer.
*
Ja
Verder gee ek aan Akademia toestemming om verslag te doen oor die assesseringsresultate aan alle relevante partye wat by die werwing- en keuringproses betrokke is.
*
Ja
Ek verstaan ook die volgende belangrike inligting:
*
Psigometriese assesseringresultate sal gesamentlik met ander inligting (soos kwalifikasies, vorige werkservaring en onderhoudinligting) gebruik word in die keuringproses.
Psigometriese inligting sal vertroulik gehou word en geïntegreerde terugvoer / verwerkte resultate sal alleenlik aan die persoon/persone wat gemagtig is daartoe en/of betrokke is by die keuringproses voorgehou word.
Psigometriese data sal vertroulik gestoor word en slegs gemagtigde personeel van die Personeel en Ontwikkeling-afdeling sal toegang tot die data hê.
Naam
*
Van
*
E-posadres
*
Dien in
Scroll to Top