Psigometriese assesserings Is jy op enige medikasie wat jy voel jou uitslae kan beïnvloed? *JaNeeSpesifiseer asseblief medikasie. *Het jy tans enige abnormale stressors in jou lewe wat jy voel jou resultate kan beïnvloed? *JaNeeSpesifiseer asseblief enige abnormale stressors. *Het jy enige fisiese gestremdhede? *JaNeeSpesifiseer asseblief enige fisiese gestremdhede. *Is jy kleurblind? *JaNeeHiermee gee ek toestemming dat Akademia die geleentheid mag benut om meer oor my, my werkstyl en verskillende sterkpunte te leer. *JaVerder gee ek aan Akademia toestemming om verslag te doen oor die assesseringsresultate aan alle relevante partye wat by die werwing- en keuringproses betrokke is. *JaEk verstaan ook die volgende belangrike inligting: *Psigometriese assesseringresultate sal gesamentlik met ander inligting (soos kwalifikasies, vorige werkservaring en onderhoudinligting) gebruik word in die keuringproses.Psigometriese inligting sal vertroulik gehou word en geïntegreerde terugvoer / verwerkte resultate sal alleenlik aan die persoon/persone wat gemagtig is daartoe en/of betrokke is by die keuringproses voorgehou word.Psigometriese data sal vertroulik gestoor word en slegs gemagtigde personeel van die Personeel en Ontwikkeling-afdeling sal toegang tot die data hê.Naam *Van *E-posadres *Dien in