Akademia | Doen aansoek

Neem asb. kennis dat die volgende dokumente aan die einde van u aansoek aangeheg moet word:

  • Afrikaanse CV
  • Akademiese rekord
  • Bewys van hoogste kwalifikasie
  • Identiteitsdokument
  • Onlangse navorsingsartikel (indien jy navorsingservaring het)
    ‘n Dokters-, meesters- of honneursproefskrif word aanvaar en hoef nie noodwendig gepubliseer te wees nie.

Om jou vordering te stoor, klik op “Stoor aansoek om later weer aan te gaan.”
Jou vordering sal gestoor word en jy sal dan ‘n unieke skakel ontvang wat jy later kan gebruik om weer met die aansoek aan te gaan.