Akademia is ʼn onafhanklike hoëronderwysinstelling in Centurion en het tans ʼn pos vir ʼn dosent in Onderwysleierskap en bestuur in die Fakulteit Opvoedkunde beskikbaar. Om vir die pos te kwalifiseer moet ʼn kandidaat oor goeie taalvermoë in akademiese Afrikaans beskik. Kandidate moet beskik oor ʼn PhD-kwalifikasie in die genoemde deeldissipline of verwante deeldissipline in die Opvoedkunde asook oor ʼn professionele onderwyskwalifikasie. Hoëronderwyservaring van minstens vyf jaar in die onderrig van leierskap en bestuur in die onderwys is ʼn vereiste, en skoolonderwyservaring sal in ʼn kandidaat se guns tel. Kandidate wat beskik oor ʼn MEd-kwalifikasie in Onderwysleierskap en bestuur sal oorweeg word vir die pos op ʼn dosentvlak indien daar aan al die ander vereistes voldoen word. Ervaring in versnitte leer (“blended learning”), blootstelling aan en vorige gebruik van onderwysmedia, kennis van en kundigheid in die elektroniese onderrig-en-leer-omgewing, praktykervaring, gepubliseerde akademiese artikels, en ervaring in die ontwikkeling van studiemateriaal sal in kandidate se guns tel.
Daar sal van die aangestelde dosente verwag word om ʼn spektrum van akademiese en verwante take te verrig wat onder andere insluit: die ontwikkeling, dosering en gehalteversekering van akademiese modules; die opstel van assesseringsaktiwiteite in ʼn versnitteleeromgewing; en die lewering van bystand en ondersteuning aan studente.
Die ideale kandidate moet beskik oor sterk skryf- en redigeervaardighede; uitstekende kommunikasie-, aanbiedings- en interpersoonlike vaardighede; onafhanklik of in spanverband kan saamwerk; inisiatief kan neem en oplossingsgedrewe wees; goeie administratiewe en prioritiseringsvermoë hê; oor ʼn besondere vermoë beskik om werk onder druk te hanteer; ʼn passie vir Afrikaans hê; en as ambassadeur vir Akademia help om die instelling uit te bou.
Klik hier om vir die pos aansoek te doen. Aansoeke moet voor of op 24 Januarie 2025 ingedien word. Stuur ʼn e-pos na personeelnavrae@akademia.ac.za indien jy probleme met die skakel ervaar.